GYPSEY ROYALE KARAVAAN
94/95 model, Puik toestand met alle bybehore.
R40 000.00
Skakel (016)982 3506 of
082 577 2687
woonwa.jpg (63811 bytes)
1997 NISSAN CHAMP Bakkie
Wit en in uitstekende toestand.  Slegs
22 000 km.  Seiltjie ingesluit.
R38 000
Skakel Lourens
(016) 982 3506
082 577 2687
UNO FIRE
1995, Wit, baie goeie radio/bandspeler asook 'n "loower" en ook spesiale wieldoppe.  Motor is in 'n puik toestand.
R25 000.00
Skakel Mev van Waalen
(016) 933 0911